My darling sister
I am doing great... just missing you. I sent you quite a few emails... hope you received it. Have been praying for you and your family and I know that God is watching over you - 'cause I specially asked Him to.
Hope you are feeling better... as time goes on you will... but it takes TIME....
Ramona, I hope you are well and not still feeling puny. My emails to you get sent back. Your e-mail must be full . I sent you one here on this site too. miss you please be well
ja nou's dit ook verby! Die prysuitdeling en die kerssangdiens/konsertjie. My klassie is te dierbaar, ek was verras gewees dat hulle aan my gedink het, maar sjoe, dit my liewe mens kan 'n mens aan verslaaf raak, sy lei my in die versoeking, daardie sjokolade is hemels lekker!
Die foto wat ek hierbo sit het Claudia geneem (sy's i n my klas) ek kon nie foto's neem van die kerssangdiens/konsert nie, want ek was by albei betrokke gewees. Dus het ek vir haar gevra om foto's te neem van die voorlesers, daar's nog foto's op my profiel. Dit was nie te sleg nie as jy die tyd in gedagte moet hou, maar ek wil kyk om dinge volgende jaar anders te doen. My klassie het gevra dat ek hulle volgende jaar weer moet hê, ek wil net nog n graad by hê, want om vir twee klas te gee, dis net n bietjie te klein na my sin! Sal sien wat ek kurrikulum gewys gaan doen volgende jaar, ek sien daar's so n lekker nuwe boek uit genaamd Faceboek - Vriende van God.....dit lyk nes soos die layout van die regte egter facebook, maar dit konsenteer op mense soos MAria, mense wat naby God geleef het ens, dan's daar ook twee ander boeke waarna ek wil kyk genaamd GPS en JPEG ek wil nog gaan kyk waaroor hulle gaan en dan voorstel wat ek dink om te doen vir volgende jaar.
Dinsdag kom ook al hoe nader...dan sal ek ook weet wat word als van my verwag.....lekker wekie vir jou!
Ek het vandag gehoor dat ek volgende week en Dinsdag skool toe moet gaan, gaan sekerlik dinge bespreek soos watse klasse, vakke, sulke tiepe goed. Die werklikheid begin so stadig aan te tref...is nogal half opwindend, maar ook n bietjie op my nerves, hoop dit sal goed gaan, seker maar net my nerves wat nou praat! lol, en omdat dit ook die eerste keer is vir my!
Ek het my laaste vak geskryf yeah! Net nog projekte om te doen. Ek het toe gister vir my sus gaan kuier nadat ek geskryf het was goed om haar te sien en om net vir n rukkie te kuier!
Dankie vir jou briefie....ek skryf so 'n bietjie later vandag 9:00 om presies te wees...my laaste vak, behalwe projekte natuurlik, het vanoggend een van my projekte ingehandig, dis 'n professional portfolio o.a. gaan dit oor jou vissie & missie, Philosophy of Education, en hoekom jy n juffrou wil wees....ek sal later vir jou dit deur stuur per e-pos ek sal graag wil hê dat jy daarna moet kyk en sê wat jy dink daarvan, sal nou nie vandag al wees nie, maar binnekort.....lief jou sommer baie....
Dankie tannie, dit beteken vir my baie, ek's n bietjie nervous vir die nuwe pos, aangesien ek nog nie weet watter klasse ek gaan gee nie ens, maar n juffrou het vir my gesê dat ek moet die skool so 3 dae kans gee en dan hoor of ek kan inkom om deel te wees van die beplanning so ek sal sien wat gebeur in die week wat kom, 'n bietjie opgewonde rakende hoe my klas gaan lyk, ek was eers baie excited, maar ek's entlik hartseer my beste vriendin sy't my net teleurgestel, ek bel haar die oggend en sy sê toe sy's bly, maar dat sy later sal terug bel, want sy't nou net opgestaan en ek, wel daardie oproep wag ek nog voor.
Okay sy het later vir my n sms gestuur, maar dis nie dieselfde nie, i just wanted to have someone that would be happy with me, to share my happy news with. I guess that i must get use to the fact that i'll be disappointed at times with her, it's not the first time!
Maybe i just put to much value on friendships, at times i think that friendships it just an illusion.
NOgmaals dankie vir jou belangstelling + beteken baie.
Tawwe week wat voorlê projekte wat moet klaar teen einde van die week en more skryf ek Wiskunde....jiggie!
Hoe was die wegbreek toe gewees? Ek hoop dat jy dit darem geniet het!?
Ek het goeie nuus, en ek wil dit grrag met jou deel, die 21ste Oktober het ek gegaan vir n onderhoud vir n pos vir volgende jaar, wel ek het vandag gehoor van die WKOD dat ek die pos het! Ek's so bly daaroor! Ek het al begin te twyfel of ek dit wel gaan kry, maar ja al wat ek kan sê is prys Jesus daarvoor!
My pa het toe gister gegaan na die doktor en die infeksie in sy oë is opgeklaar en sy 'op' is geskeduleer vir volgende jaar,moet nog hoor wanneer.
Met my ma, sy sit op die oomblik met n gekraakte gewrig, dus is haar arm nou in gips, sy het so drie weke gelede uit die motor geval...dus is die rolle effe omgekeer dogter kyk na ma, voel nogal weird. Die 7 Desember nogal op haar verjaarsdag dan gaan hulle kyk of die gewrig reg is, maar ek twyfel of dit binne twee weke reg gaan wees.
Ramona, It is me Janie. I am hurting so much my mom passed on last night.I was by her side when she did... i cant get seeing this out of my mond i want my mom back .. i cant stand being home without her.. she has always slept on the recliner and me next to her on the couch.. my family and i need prayer.. i am numb confused and hurting.. i wrote Jack and donna and was gfoing to write on there site but it freaking disapoeaed. ...i need someone to hold me.. i feel so guilty.. i have never been affectionate all i could do is hold my moms hand .. she was too weak to squeeze mine. she knows i love her and she knows we know she loved us.b ramona please i need you
Hello my favorite Afrikaan. I will never forget our mushy times we have had together. It will always bring me joy to think off Romona, many peoples light and bundle of joy. Wishing you a blessed holiday season from the USA.
blue =Ek's bly as jy die rugby geniet, maar om die waarheid te sê ek is nie entlik 'n rugby 'fan' nie, as ek dalk verby die TV loop en sien dan sal ek dit vir so 'n rukkie dit dophou ek kon dit net nog nooit verstaan hoekom so 'n klomp mense agter 'n bal sal aanhardloop nie. ;) Maar in die laaste tyd probeer ek darem om op hoogte te bly wat aangaan, hoekom weet ek nou nie juis nie, maar nou ja.
Gister aand toe ek op FB kom het een van my pelle 'n link geadd op sy profile en ek tog check dit maar uit en sjoe, ek het al gehoor van die hoor by ons skool se VCSV beyeenkoms waar ek geteach het, maar skoon vergeet van hom, maar gisteraand dis
blue = Nick Vujicic
blue = en sjoe sy storie laat jou met trane in jou oë, hy's gebore sonder arms of bene. Sy storie laat jou beslis twee keer dink oor jou eie lewe...
Elkgeval geniet die vakansie wat vir jou om die draai lê Woensdag, dis altyd lekker om 'n bietjie vars lug te skep....mooi bly tot dan, mwah, Leanie
Dankie vir die terug skrywe, en geniet die wegbreekkie dit doen 'n mens goed om soms so 'n bietjie weg te kom.
Ja jong, dis maar 'n wrede wêreld waarin ons leef, of stel dit eerder so sekere mense maak dat dit so is...gelukkig het ons gesin darem nog die sulke dinge beleef nie...dankie tog daarvoor, maar vandag is dit maar so dat 'n mense nerens veilig is nie, selfs nie eens in n Kerk nie, want daar steel hulle net so...
Hierso is dit vandag baaaaaie warm, gelukkig is die huis darem koel, weet net nie hoe lank nie, maar vannaand is die huis weer warm en buite weer koel, lyk my die Somer is nou hier..uitendelik, maar sjoe darem nie nodig om so warm te wees nie.
Hallo daar,
dankie vir die reply. Of ek nou verseker is van werk is n ander storie, jou kans is net beter of ek dan pas afgestudeer het en met n onderwys lening geswot het, maar dis al, sal sien wat gebeur volgende.
Wel, as ek nie onderwys gedoen het nie sal ek seker in die kook kuns rigting gegaan het of ook joernalistiek.
Tans lees ek n boek deur Jodi Picoult ek weet nie of jy die skrywer se werke ken nie, maar tans wys daar n boeke wat gegrond op een van haar boeke "My Sister's Keeper", wel ek het so pas entlik haar boek Keeping Faith gelees en dis nogal goed, ken sien hoekom baie mense van haar boeke hou!
Ek hoop dat tannie al 'n bietjie beter voel vandag!Hierso is dit 'n stunning daggie buite...sonnetjie moet net so bly vandag!
Gister het dit gevorder tot stap 2 van die hele aansoek proses; stap 1 was mos om al jou goed in order te kry en om jou aansoeke in te handig by die WKOD. So gister het ek nou 'n brief gekry om te erken dat hulle my aansoeke ontvang het asook my persal nommer wat ek nou ontvang het. Ek wag nog vir my SACE nommer, maar ek hoor glo dat jy daarvoor baie lank wag. Die volgende is dat ek moet nou van die skole hoor (as ek genomineer word - kortlys) wanneer die afspraak is...soms wens ek dit hele proses moet net verby kom, maar in die ander kant is dit nogal 'n bietjie senuwetergend! wel, ek hou tannie maar net op hoogte...mooi bly & ek din aan jou!
Dankie vir jou briefies altyd n groot plesier om hulle te lees! Geniet die kuiertjie vandag saam met hulle!
Ja, ek stem saam die vakansie kon so n wekie langer gewees het ;-)
As tannie nou hier was het ek nou vir jou n stukkie Makataan konfyt gegee, my ma het nou weer dit gekook, ek hou ook nogal van hulle, maar ek kies gewoonlik die kleinste en hardste stukkie uit, hoe harder hoe beter!
All About GOD - Growing Relationships with Jesus and Others
Ramona P. Jacobsz's Comments
Comment Wall (883 comments)
You need to be a member of All About GOD to add comments!
Join this Ning Network
I am doing great... just missing you. I sent you quite a few emails... hope you received it. Have been praying for you and your family and I know that God is watching over you - 'cause I specially asked Him to.
Hope you are feeling better... as time goes on you will... but it takes TIME....
love you bunches.....
Yours sister Ramona P.
ja nou's dit ook verby! Die prysuitdeling en die kerssangdiens/konsertjie. My klassie is te dierbaar, ek was verras gewees dat hulle aan my gedink het, maar sjoe, dit my liewe mens kan 'n mens aan verslaaf raak, sy lei my in die versoeking, daardie sjokolade is hemels lekker!
Die foto wat ek hierbo sit het Claudia geneem (sy's i n my klas) ek kon nie foto's neem van die kerssangdiens/konsert nie, want ek was by albei betrokke gewees. Dus het ek vir haar gevra om foto's te neem van die voorlesers, daar's nog foto's op my profiel. Dit was nie te sleg nie as jy die tyd in gedagte moet hou, maar ek wil kyk om dinge volgende jaar anders te doen. My klassie het gevra dat ek hulle volgende jaar weer moet hê, ek wil net nog n graad by hê, want om vir twee klas te gee, dis net n bietjie te klein na my sin! Sal sien wat ek kurrikulum gewys gaan doen volgende jaar, ek sien daar's so n lekker nuwe boek uit genaamd Faceboek - Vriende van God.....dit lyk nes soos die layout van die regte egter facebook, maar dit konsenteer op mense soos MAria, mense wat naby God geleef het ens, dan's daar ook twee ander boeke waarna ek wil kyk genaamd GPS en JPEG ek wil nog gaan kyk waaroor hulle gaan en dan voorstel wat ek dink om te doen vir volgende jaar.
Dinsdag kom ook al hoe nader...dan sal ek ook weet wat word als van my verwag.....lekker wekie vir jou!
Mooi bly...dankie vir jou omgee
Okay sy het later vir my n sms gestuur, maar dis nie dieselfde nie, i just wanted to have someone that would be happy with me, to share my happy news with. I guess that i must get use to the fact that i'll be disappointed at times with her, it's not the first time!
Maybe i just put to much value on friendships, at times i think that friendships it just an illusion.
NOgmaals dankie vir jou belangstelling + beteken baie.
Tawwe week wat voorlê projekte wat moet klaar teen einde van die week en more skryf ek Wiskunde....jiggie!
Hoe was die wegbreek toe gewees? Ek hoop dat jy dit darem geniet het!?
Ek het goeie nuus, en ek wil dit grrag met jou deel, die 21ste Oktober het ek gegaan vir n onderhoud vir n pos vir volgende jaar, wel ek het vandag gehoor van die WKOD dat ek die pos het! Ek's so bly daaroor! Ek het al begin te twyfel of ek dit wel gaan kry, maar ja al wat ek kan sê is prys Jesus daarvoor!
My pa het toe gister gegaan na die doktor en die infeksie in sy oë is opgeklaar en sy 'op' is geskeduleer vir volgende jaar,moet nog hoor wanneer.
Met my ma, sy sit op die oomblik met n gekraakte gewrig, dus is haar arm nou in gips, sy het so drie weke gelede uit die motor geval...dus is die rolle effe omgekeer dogter kyk na ma, voel nogal weird. Die 7 Desember nogal op haar verjaarsdag dan gaan hulle kyk of die gewrig reg is, maar ek twyfel of dit binne twee weke reg gaan wees.
Geniet die naweek + tonne liefde + drukkies,
Léanie
MyNiceSpace.com
Christian Glitters
Myspace Comments - Myspace 2.0 Layouts
Gister aand toe ek op FB kom het een van my pelle 'n link geadd op sy profile en ek tog check dit maar uit en sjoe, ek het al gehoor van die hoor by ons skool se VCSV beyeenkoms waar ek geteach het, maar skoon vergeet van hom, maar gisteraand dis
blue = Nick Vujicic
blue = en sjoe sy storie laat jou met trane in jou oë, hy's gebore sonder arms of bene. Sy storie laat jou beslis twee keer dink oor jou eie lewe...
Elkgeval geniet die vakansie wat vir jou om die draai lê Woensdag, dis altyd lekker om 'n bietjie vars lug te skep....mooi bly tot dan, mwah, Leanie
Ja jong, dis maar 'n wrede wêreld waarin ons leef, of stel dit eerder so sekere mense maak dat dit so is...gelukkig het ons gesin darem nog die sulke dinge beleef nie...dankie tog daarvoor, maar vandag is dit maar so dat 'n mense nerens veilig is nie, selfs nie eens in n Kerk nie, want daar steel hulle net so...
Hierso is dit vandag baaaaaie warm, gelukkig is die huis darem koel, weet net nie hoe lank nie, maar vannaand is die huis weer warm en buite weer koel, lyk my die Somer is nou hier..uitendelik, maar sjoe darem nie nodig om so warm te wees nie.
Drukkies en liefde,
Léanie
dankie vir die reply. Of ek nou verseker is van werk is n ander storie, jou kans is net beter of ek dan pas afgestudeer het en met n onderwys lening geswot het, maar dis al, sal sien wat gebeur volgende.
Wel, as ek nie onderwys gedoen het nie sal ek seker in die kook kuns rigting gegaan het of ook joernalistiek.
Tans lees ek n boek deur Jodi Picoult ek weet nie of jy die skrywer se werke ken nie, maar tans wys daar n boeke wat gegrond op een van haar boeke "My Sister's Keeper", wel ek het so pas entlik haar boek Keeping Faith gelees en dis nogal goed, ken sien hoekom baie mense van haar boeke hou!
Mooi bly & ek dink aan jou
Liefdegroete,
Léanie
Ek hoop dat tannie al 'n bietjie beter voel vandag!Hierso is dit 'n stunning daggie buite...sonnetjie moet net so bly vandag!
Gister het dit gevorder tot stap 2 van die hele aansoek proses; stap 1 was mos om al jou goed in order te kry en om jou aansoeke in te handig by die WKOD. So gister het ek nou 'n brief gekry om te erken dat hulle my aansoeke ontvang het asook my persal nommer wat ek nou ontvang het. Ek wag nog vir my SACE nommer, maar ek hoor glo dat jy daarvoor baie lank wag. Die volgende is dat ek moet nou van die skole hoor (as ek genomineer word - kortlys) wanneer die afspraak is...soms wens ek dit hele proses moet net verby kom, maar in die ander kant is dit nogal 'n bietjie senuwetergend! wel, ek hou tannie maar net op hoogte...mooi bly & ek din aan jou!
Liefde,
Leanie
:-) & xxx
Dankie vir jou briefies altyd n groot plesier om hulle te lees! Geniet die kuiertjie vandag saam met hulle!
Ja, ek stem saam die vakansie kon so n wekie langer gewees het ;-)
As tannie nou hier was het ek nou vir jou n stukkie Makataan konfyt gegee, my ma het nou weer dit gekook, ek hou ook nogal van hulle, maar ek kies gewoonlik die kleinste en hardste stukkie uit, hoe harder hoe beter!
Liefde,
Léanie
xxxx
Vanoggend skyn die son nou lekker terwyl ek agter die comper sit! So 'n dag is juis lekker om buite te wees!!
Bly om te hoor dat hy al ietwat beter is, gelukkig is dit nou vakansie so hy mis darem nie skoolwerk nie.
Wat 'n jammerte dat die vakansie ook net twee weke lank is...dis so kort!!
Ek's bly as jy 'nuus' vir jou n bietjie amusand is...nou dat jy daaroor dink na die tyd dan kan dit nogal snaaks wees...
Mooi bly,
Léanie
xxxx
Welcome to
All About GOD
Sign Up
or Sign In
About
The Good News
© 2009 Created by AllAboutGOD.com on Ning. Create a Ning Network!
Badges | Report an Issue | Privacy | Terms of Service