BABIES, PEOPLE AND ANIMALS (AND MY FAMILY AND FRIENDS)
My story with God
GOD IS MY ONLY SAVIOUR AND SALVATION AND I AM THE APPLE OF HIS EYE! HE LOVES ME AND I LOVE HIM.
Other stuff about me:
I AM A GRANDMOTHER .... OH AND ALSO A GREAT GRANDMOTHER - RECENTLY! IT IS MY 16TH WEDDING ANNIVERSARY TO MY SECOND HUSBAND. MY FIRST HUSBAND PASSED AWAY (CANCER). TWO CHILDREN: SON MEDICAL DOCTOR DAUGHTER MARRIED TO A PASTOR
Comment Wall (877 comments)
You need to be a member of All About GOD to add comments!
Dankie vir jou briefie....ek skryf so 'n bietjie later vandag 9:00 om presies te wees...my laaste vak, behalwe projekte natuurlik, het vanoggend een van my projekte ingehandig, dis 'n professional portfolio o.a. gaan dit oor jou vissie & missie, Philosophy of Education, en hoekom jy n juffrou wil wees....ek sal later vir jou dit deur stuur per e-pos ek sal graag wil hê dat jy daarna moet kyk en sê wat jy dink daarvan, sal nou nie vandag al wees nie, maar binnekort.....lief jou sommer baie....
Dankie tannie, dit beteken vir my baie, ek's n bietjie nervous vir die nuwe pos, aangesien ek nog nie weet watter klasse ek gaan gee nie ens, maar n juffrou het vir my gesê dat ek moet die skool so 3 dae kans gee en dan hoor of ek kan inkom om deel te wees van die beplanning so ek sal sien wat gebeur in die week wat kom, 'n bietjie opgewonde rakende hoe my klas gaan lyk, ek was eers baie excited, maar ek's entlik hartseer my beste vriendin sy't my net teleurgestel, ek bel haar die oggend en sy sê toe sy's bly, maar dat sy later sal terug bel, want sy't nou net opgestaan en ek, wel daardie oproep wag ek nog voor.
Okay sy het later vir my n sms gestuur, maar dis nie dieselfde nie, i just wanted to have someone that would be happy with me, to share my happy news with. I guess that i must get use to the fact that i'll be disappointed at times with her, it's not the first time!
Maybe i just put to much value on friendships, at times i think that friendships it just an illusion.
NOgmaals dankie vir jou belangstelling + beteken baie.
Tawwe week wat voorlê projekte wat moet klaar teen einde van die week en more skryf ek Wiskunde....jiggie!
Hoe was die wegbreek toe gewees? Ek hoop dat jy dit darem geniet het!?
Ek het goeie nuus, en ek wil dit grrag met jou deel, die 21ste Oktober het ek gegaan vir n onderhoud vir n pos vir volgende jaar, wel ek het vandag gehoor van die WKOD dat ek die pos het! Ek's so bly daaroor! Ek het al begin te twyfel of ek dit wel gaan kry, maar ja al wat ek kan sê is prys Jesus daarvoor!
My pa het toe gister gegaan na die doktor en die infeksie in sy oë is opgeklaar en sy 'op' is geskeduleer vir volgende jaar,moet nog hoor wanneer.
Met my ma, sy sit op die oomblik met n gekraakte gewrig, dus is haar arm nou in gips, sy het so drie weke gelede uit die motor geval...dus is die rolle effe omgekeer dogter kyk na ma, voel nogal weird. Die 7 Desember nogal op haar verjaarsdag dan gaan hulle kyk of die gewrig reg is, maar ek twyfel of dit binne twee weke reg gaan wees.
Ramona, It is me Janie. I am hurting so much my mom passed on last night.I was by her side when she did... i cant get seeing this out of my mond i want my mom back .. i cant stand being home without her.. she has always slept on the recliner and me next to her on the couch.. my family and i need prayer.. i am numb confused and hurting.. i wrote Jack and donna and was gfoing to write on there site but it freaking disapoeaed. ...i need someone to hold me.. i feel so guilty.. i have never been affectionate all i could do is hold my moms hand .. she was too weak to squeeze mine. she knows i love her and she knows we know she loved us.b ramona please i need you
Hello my favorite Afrikaan. I will never forget our mushy times we have had together. It will always bring me joy to think off Romona, many peoples light and bundle of joy. Wishing you a blessed holiday season from the USA.
blue =Ek's bly as jy die rugby geniet, maar om die waarheid te sê ek is nie entlik 'n rugby 'fan' nie, as ek dalk verby die TV loop en sien dan sal ek dit vir so 'n rukkie dit dophou ek kon dit net nog nooit verstaan hoekom so 'n klomp mense agter 'n bal sal aanhardloop nie. ;) Maar in die laaste tyd probeer ek darem om op hoogte te bly wat aangaan, hoekom weet ek nou nie juis nie, maar nou ja.
Gister aand toe ek op FB kom het een van my pelle 'n link geadd op sy profile en ek tog check dit maar uit en sjoe, ek het al gehoor van die hoor by ons skool se VCSV beyeenkoms waar ek geteach het, maar skoon vergeet van hom, maar gisteraand dis
blue = Nick Vujicic
blue = en sjoe sy storie laat jou met trane in jou oë, hy's gebore sonder arms of bene. Sy storie laat jou beslis twee keer dink oor jou eie lewe...
Elkgeval geniet die vakansie wat vir jou om die draai lê Woensdag, dis altyd lekker om 'n bietjie vars lug te skep....mooi bly tot dan, mwah, Leanie
Dankie vir die terug skrywe, en geniet die wegbreekkie dit doen 'n mens goed om soms so 'n bietjie weg te kom.
Ja jong, dis maar 'n wrede wêreld waarin ons leef, of stel dit eerder so sekere mense maak dat dit so is...gelukkig het ons gesin darem nog die sulke dinge beleef nie...dankie tog daarvoor, maar vandag is dit maar so dat 'n mense nerens veilig is nie, selfs nie eens in n Kerk nie, want daar steel hulle net so...
Hierso is dit vandag baaaaaie warm, gelukkig is die huis darem koel, weet net nie hoe lank nie, maar vannaand is die huis weer warm en buite weer koel, lyk my die Somer is nou hier..uitendelik, maar sjoe darem nie nodig om so warm te wees nie.
Hallo daar,
dankie vir die reply. Of ek nou verseker is van werk is n ander storie, jou kans is net beter of ek dan pas afgestudeer het en met n onderwys lening geswot het, maar dis al, sal sien wat gebeur volgende.
Wel, as ek nie onderwys gedoen het nie sal ek seker in die kook kuns rigting gegaan het of ook joernalistiek.
Tans lees ek n boek deur Jodi Picoult ek weet nie of jy die skrywer se werke ken nie, maar tans wys daar n boeke wat gegrond op een van haar boeke "My Sister's Keeper", wel ek het so pas entlik haar boek Keeping Faith gelees en dis nogal goed, ken sien hoekom baie mense van haar boeke hou!
Comment Wall (877 comments)
You need to be a member of All About GOD to add comments!
Join this Ning Network
Okay sy het later vir my n sms gestuur, maar dis nie dieselfde nie, i just wanted to have someone that would be happy with me, to share my happy news with. I guess that i must get use to the fact that i'll be disappointed at times with her, it's not the first time!
Maybe i just put to much value on friendships, at times i think that friendships it just an illusion.
NOgmaals dankie vir jou belangstelling + beteken baie.
Tawwe week wat voorlê projekte wat moet klaar teen einde van die week en more skryf ek Wiskunde....jiggie!
Hoe was die wegbreek toe gewees? Ek hoop dat jy dit darem geniet het!?
Ek het goeie nuus, en ek wil dit grrag met jou deel, die 21ste Oktober het ek gegaan vir n onderhoud vir n pos vir volgende jaar, wel ek het vandag gehoor van die WKOD dat ek die pos het! Ek's so bly daaroor! Ek het al begin te twyfel of ek dit wel gaan kry, maar ja al wat ek kan sê is prys Jesus daarvoor!
My pa het toe gister gegaan na die doktor en die infeksie in sy oë is opgeklaar en sy 'op' is geskeduleer vir volgende jaar,moet nog hoor wanneer.
Met my ma, sy sit op die oomblik met n gekraakte gewrig, dus is haar arm nou in gips, sy het so drie weke gelede uit die motor geval...dus is die rolle effe omgekeer dogter kyk na ma, voel nogal weird. Die 7 Desember nogal op haar verjaarsdag dan gaan hulle kyk of die gewrig reg is, maar ek twyfel of dit binne twee weke reg gaan wees.
Geniet die naweek + tonne liefde + drukkies,
Léanie
MyNiceSpace.com
Christian Glitters
Myspace Comments - Myspace 2.0 Layouts
Gister aand toe ek op FB kom het een van my pelle 'n link geadd op sy profile en ek tog check dit maar uit en sjoe, ek het al gehoor van die hoor by ons skool se VCSV beyeenkoms waar ek geteach het, maar skoon vergeet van hom, maar gisteraand dis
blue = Nick Vujicic
blue = en sjoe sy storie laat jou met trane in jou oë, hy's gebore sonder arms of bene. Sy storie laat jou beslis twee keer dink oor jou eie lewe...
Elkgeval geniet die vakansie wat vir jou om die draai lê Woensdag, dis altyd lekker om 'n bietjie vars lug te skep....mooi bly tot dan, mwah, Leanie
Ja jong, dis maar 'n wrede wêreld waarin ons leef, of stel dit eerder so sekere mense maak dat dit so is...gelukkig het ons gesin darem nog die sulke dinge beleef nie...dankie tog daarvoor, maar vandag is dit maar so dat 'n mense nerens veilig is nie, selfs nie eens in n Kerk nie, want daar steel hulle net so...
Hierso is dit vandag baaaaaie warm, gelukkig is die huis darem koel, weet net nie hoe lank nie, maar vannaand is die huis weer warm en buite weer koel, lyk my die Somer is nou hier..uitendelik, maar sjoe darem nie nodig om so warm te wees nie.
Drukkies en liefde,
Léanie
dankie vir die reply. Of ek nou verseker is van werk is n ander storie, jou kans is net beter of ek dan pas afgestudeer het en met n onderwys lening geswot het, maar dis al, sal sien wat gebeur volgende.
Wel, as ek nie onderwys gedoen het nie sal ek seker in die kook kuns rigting gegaan het of ook joernalistiek.
Tans lees ek n boek deur Jodi Picoult ek weet nie of jy die skrywer se werke ken nie, maar tans wys daar n boeke wat gegrond op een van haar boeke "My Sister's Keeper", wel ek het so pas entlik haar boek Keeping Faith gelees en dis nogal goed, ken sien hoekom baie mense van haar boeke hou!
Mooi bly & ek dink aan jou
Liefdegroete,
Léanie
View All Comments