All About GOD

All About GOD - Growing Relationships with Jesus and Others

RAMONA P. JACOBSZ

Gifts Received

Gift

Ramona P. Jacobsz has not received any gifts yet

Give Ramona P. Jacobsz a Gift

Latest Activity

November 6
November 6
November 2
November 2
November 2
November 2

Profile Information

Gender
Female
City
HEIDELBERG
State/Province
GAUTENG
Country (not County)
SOUTH AFRICA
Occupation:
SMALL PRIVATE COMPANY : TRANSPORT BROKER
I'm here to...
WORSHIP AND MEDITATE ON GOD'S WORD
Interests:
READING, STUDYING GOD'S WORD.
I'm passionate about...
BABIES, PEOPLE AND ANIMALS (AND MY FAMILY AND FRIENDS)
My story with God
GOD IS MY ONLY SAVIOUR AND SALVATION AND I AM THE APPLE OF HIS EYE! HE LOVES ME AND I LOVE HIM.
Other stuff about me:
I AM A GRANDMOTHER .... OH AND ALSO A GREAT GRANDMOTHER - RECENTLY! IT IS MY 16TH WEDDING ANNIVERSARY TO MY SECOND HUSBAND. MY FIRST HUSBAND PASSED AWAY (CANCER). TWO CHILDREN: SON MEDICAL DOCTOR DAUGHTER MARRIED TO A PASTOR

Comment Wall (882 comments)

You need to be a member of All About GOD to add comments!

Join this social network

At 5:02am on November 6, 2009, Yoel charan said…
Religious Myspace Comments
MyNiceSpace.com
At 3:59pm on November 2, 2009, Lynnie said…
Christian Glitters at dazzlejunction.com
Christian Glitters
Myspace Comments - Myspace 2.0 Layouts
At 3:56pm on November 2, 2009, Lynnie said…
Hello my favorite Afrikaan. I will never forget our mushy times we have had together. It will always bring me joy to think off Romona, many peoples light and bundle of joy. Wishing you a blessed holiday season from the USA.
At 9:30am on October 5, 2009, Leanie said…
blue =Ek's bly as jy die rugby geniet, maar om die waarheid te sê ek is nie entlik 'n rugby 'fan' nie, as ek dalk verby die TV loop en sien dan sal ek dit vir so 'n rukkie dit dophou ek kon dit net nog nooit verstaan hoekom so 'n klomp mense agter 'n bal sal aanhardloop nie. ;) Maar in die laaste tyd probeer ek darem om op hoogte te bly wat aangaan, hoekom weet ek nou nie juis nie, maar nou ja.

Gister aand toe ek op FB kom het een van my pelle 'n link geadd op sy profile en ek tog check dit maar uit en sjoe, ek het al gehoor van die hoor by ons skool se VCSV beyeenkoms waar ek geteach het, maar skoon vergeet van hom, maar gisteraand dis
blue = Nick Vujicic
blue = en sjoe sy storie laat jou met trane in jou oë, hy's gebore sonder arms of bene. Sy storie laat jou beslis twee keer dink oor jou eie lewe...

Elkgeval geniet die vakansie wat vir jou om die draai lê Woensdag, dis altyd lekker om 'n bietjie vars lug te skep....mooi bly tot dan, mwah, Leanie
At 4:54am on October 3, 2009, Leanie said…
Dankie vir die terug skrywe, en geniet die wegbreekkie dit doen 'n mens goed om soms so 'n bietjie weg te kom.

Ja jong, dis maar 'n wrede wêreld waarin ons leef, of stel dit eerder so sekere mense maak dat dit so is...gelukkig het ons gesin darem nog die sulke dinge beleef nie...dankie tog daarvoor, maar vandag is dit maar so dat 'n mense nerens veilig is nie, selfs nie eens in n Kerk nie, want daar steel hulle net so...

Hierso is dit vandag baaaaaie warm, gelukkig is die huis darem koel, weet net nie hoe lank nie, maar vannaand is die huis weer warm en buite weer koel, lyk my die Somer is nou hier..uitendelik, maar sjoe darem nie nodig om so warm te wees nie.

Drukkies en liefde,
Léanie
At 2:05am on October 2, 2009, Leanie said…
Hallo daar,
dankie vir die reply. Of ek nou verseker is van werk is n ander storie, jou kans is net beter of ek dan pas afgestudeer het en met n onderwys lening geswot het, maar dis al, sal sien wat gebeur volgende.

Wel, as ek nie onderwys gedoen het nie sal ek seker in die kook kuns rigting gegaan het of ook joernalistiek.

Tans lees ek n boek deur Jodi Picoult ek weet nie of jy die skrywer se werke ken nie, maar tans wys daar n boeke wat gegrond op een van haar boeke "My Sister's Keeper", wel ek het so pas entlik haar boek Keeping Faith gelees en dis nogal goed, ken sien hoekom baie mense van haar boeke hou!

Mooi bly & ek dink aan jou
Liefdegroete,
Léanie
At 2:32am on September 29, 2009, Leanie said…
Hi daar,

Ek hoop dat tannie al 'n bietjie beter voel vandag!Hierso is dit 'n stunning daggie buite...sonnetjie moet net so bly vandag!

Gister het dit gevorder tot stap 2 van die hele aansoek proses; stap 1 was mos om al jou goed in order te kry en om jou aansoeke in te handig by die WKOD. So gister het ek nou 'n brief gekry om te erken dat hulle my aansoeke ontvang het asook my persal nommer wat ek nou ontvang het. Ek wag nog vir my SACE nommer, maar ek hoor glo dat jy daarvoor baie lank wag. Die volgende is dat ek moet nou van die skole hoor (as ek genomineer word - kortlys) wanneer die afspraak is...soms wens ek dit hele proses moet net verby kom, maar in die ander kant is dit nogal 'n bietjie senuwetergend! wel, ek hou tannie maar net op hoogte...mooi bly & ek din aan jou!

Liefde,
Leanie
:-) & xxx
At 6:34am on September 26, 2009, Leanie said…
Ek's so jammer om dit te hoor ;-( Ek weet die gemis is groot!

At 12:42am on September 26, 2009, Leanie said…
Hi daar,

Dankie vir jou briefies altyd n groot plesier om hulle te lees! Geniet die kuiertjie vandag saam met hulle!

Ja, ek stem saam die vakansie kon so n wekie langer gewees het ;-)

As tannie nou hier was het ek nou vir jou n stukkie Makataan konfyt gegee, my ma het nou weer dit gekook, ek hou ook nogal van hulle, maar ek kies gewoonlik die kleinste en hardste stukkie uit, hoe harder hoe beter!

Liefde,
Léanie
xxxx
At 12:36am on September 25, 2009, Leanie said…
Haai daar,

Vanoggend skyn die son nou lekker terwyl ek agter die comper sit! So 'n dag is juis lekker om buite te wees!!

Bly om te hoor dat hy al ietwat beter is, gelukkig is dit nou vakansie so hy mis darem nie skoolwerk nie.

Wat 'n jammerte dat die vakansie ook net twee weke lank is...dis so kort!!

Ek's bly as jy 'nuus' vir jou n bietjie amusand is...nou dat jy daaroor dink na die tyd dan kan dit nogal snaaks wees...

Mooi bly,
Léanie
xxxx
 
 

About

AllAboutGOD.com AllAboutGOD.com created this social network on Ning.

Create your own social network!

The Good News

 

© 2009   Created by AllAboutGOD.com on Ning.   Create Your Own Social Network

Badges  |  Report an Issue  |  Privacy  |  Terms of Service

Sign in to chat!